Est. 2017

QUALITY Photos  

BEST Service    

AMAZING Experience

WEDDINGS

 

MEET YOUR PHOTOGRAPHER

Hello,

 

I am Alexis Muntz. . . your photographer and . . . 

I am passionate, love to WOW my clients and believe in providing you with a photographic service that is real, fun and unforgettable.

With a BCom Hons in Marketing Mangagement and a BConsumer Science: Clothing and Retail Management (Fashion and Business) degree, you can be assured that I will provide you with quality photos and great service.

I have a great eye for detail and the ability to visualise the bigger picture which helps me to tell your story.  I am based in Pretoria, South Africa.

 

Ek sien uit om jou te ontmoet en om jou spesiale oomblikke vas te vang!

 

LIFESTYLE

 HAPPY CLIENTS 

Ek het nie woorde om te beskryf wat jy vir ons beteken het nie en hoe ons harte voel nie. Toe ons pas verloof geraak het in Jun 2018, was ek totaal oorweldig deur die keuse van 'n fotograaf en na amper honderde kwotasies en opsies het ek oë toegeknyp en jou gekies.

Jou prys was so billik vir dit wat jy bied, ek was eintlik bietjie skepties. Maar van die verlowings shoot, tot die boudoir shoot tot die uiteindelike troue in Des en die albums wat ons vandag ontvang het wil ek uitskree hoe ongelooflik goed en professionele jy is. Jy het ons wildste drome oortref.

Al jou moeite, omgee en idees het jou meer soos 'n vriendin laat voel as enige iets anders. Alexis Muntz jy is 'n fotograaf duisend en jammer as ek jou dalk skaam maak met hierdie verskriklike post, maar as mens onseker is en oorweldig voel, wil ek net ander bruide aanraai om 'n kwotasie by jou te kry. Hierdie vrou se werk is kwaliteit en nee, sy vra nie " n hele arm en 'n been nie", sy vra 'n billike koste vir dit wat sy bied, jy kan dit gerus oorweeg in jou budget. Oor en uit

 - Louie-Marié Wentzel -

BOUDOIR

FEATURED ON 
mooitroues.jpg
Screenshot 2019-08-28 at 13.08.39.png